Michael Gross (akteur)

Michael Gross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Edward Gross
Geboorte 21 Junie 1947 (1947-06-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 stepdaughters
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Gross (gebore 21 Junie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tremors (1990) en in die televisiereeks Family Ties (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy